Neil Olwagen - Openbaring 2 & 3 - Tweede Gemeente - Smirna
Jesus se woorde aan die gemeente in Smirna spreek ook duidelik tot ons vandag. Elke brief aan die gemeentes in Openbaring, asook die een aan Smirna, eindig met die woorde: "Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê." Luister gerus na wat Jesus aan die gemeente…
- Genres:
- Documentary / Instructional
- Availability:
- Afghanistan +more