Neil Olwagen - Van Onbruikbaar tot Bruikbaar – Filemon
Die kort briefie wat Paulus destyds aan Filemon geskryf het, bevat kosbare lewenslesse en vermaninge vir ons almal. Saam met die persoonlike brief aan Filemon het Paulus terselfdertyd ook ʼn brief geskryf aan die gemeente wat in Filemon se huis te Kolosse byeen gekom het. Kom ons kyk gerus hoe die Here…
- Genres:
- Documentary / Instructional
- Availability:
- Afghanistan +more