EET KREEF! HERLEEF vanaf Sunset Studios
EET KREEF! Herleef vanaf Sunset Recording Studios: EET KREEF! HERLEEF is ’n produksie wat nuwe lewe gee aan die ikoniese album deur Johannes Kerkorrel & Die Gereformeerde Blues Band wat uitgereik is in 1989. Die musiek laat die kranse antwoord gee in hierdie herinterpretasie van die satiriese…
- Genres:
- Documentary / Music
- Availability:
- Afghanistan +more