/ Browse / Documentary / All

Neil Gaiman: Dream Dangerously

from Respect Films PRO on May 25, 2016

$2.99 - $5.99

Neil Gaiman is one of the most beloved storytellers in the world today, a medium-jumping legend who opened a new era of comics with Sandman, scared a generation of young readers with Coraline and The Graveyard Book, and has thrilled his fans with years of live readings and signings. Recently, Neil embarked…

Genres:
Documentary
Availability:
Afghanistan +more
1 video
Neil Olwagen - Bly in Jesus

from Kerugma Productions PRO on May 22, 2020

$1.95 - $5.95

Hoeveel keer het ons nie al gelees en gehoor dat Jesus die Ware Wynstok is en ons die lote nie? Maar weet jy wat ons Vader met jou as loot doen sodat jy veel vrug kan dra? Kom ons kyk gerus na hoe Johannes spesifieke woorde in die teks gebruik het om ons te laat verstaan hoe ons Vader met ons besig is…

Genres:
Documentary / Instructional
Availability:
Afghanistan +more
1 video
Neil Olwagen - Die Een Noodsaaklike Oefening

from Kerugma Productions PRO on June 12, 2020

$1.95 - $5.95

As ek vandag vir u sou sê dat daar 'n eet- en oefenprogram is wat goed is vir alles in jou lewe en wat vir almal sal werk, is ek seker u sou vir my vra wat dit is. Wel, Paulus het vir Timotheus so 'n program aanbeveel in 1 Timotheus 4:7-8. Kyk gerus na hierdie DVD om mooi te verstaan…

Genres:
Documentary / TV + Series
Availability:
Afghanistan +more
1 video
Neil Olwagen - Die Gawe van Geloof en Geskenke daarby!

from Kerugma Productions PRO on May 14, 2020

$1.95 - $4.95

Menigte mense mag dalk onbewus wees daarvan dat hulle iets by hul geloof moet voeg. Baie sal selfs skepties wees as hulle hoor dat die Bybel dit leer. Trouens, Petrus noem 7 spesifieke dinge wat ons by ons geloof moet voeg, en stel dit selfs duidelik dat as dit nie by ons geloof aanwesig is en toeneem…

Genres:
Documentary / Instructional
Availability:
Afghanistan +more
1 video
Neil Olwagen - Die Kruis van onse Here Jesus Christus - Ons Enigste Roem

from Kerugma Productions PRO on April 8, 2020

$1.95 - $5.95

Die dag toe die Here Jesus Christus gekruisig is, is drie groepe mense gekonfronteer met die realiteit van die sonde van ‘n verlore wêreld. Eerstens was daar die volk saam met die skrifgeleerdes en Fariseërs. Dan was daar die soldate wat Hom gekruisig het. Verder was daar die twee kwaaddoeners…

Genres:
Documentary / Instructional
Availability:
Afghanistan +more
1 video
Neil Olwagen - Die Regte Suurdeeg!

from Kerugma Productions PRO on May 8, 2020

$1.95 - $4.95

Slegs ‘n klein bietjie suurdeeg het die vermoë om die hele deeg te deursuur. Selfs vandag is ons bewus van die krag van suurdeeg. Jesus het die voorbeeld van suurdeeg gebruik om die krag van sekere leringe te beskrywe, en hoe selfs ‘n klein bietjie van die verkeerde leringe ons heeltemal…

Genres:
Documentary / Instructional
Availability:
Afghanistan +more
1 video
Neil Olwagen - Die Stem Van Dié Bloed

from Kerugma Productions PRO on April 30, 2020

$1.95 - $5.95

Hoe bevoorreg is ons as gelowiges in Christus nie? Hebreërs 12:22-24 sê dat ons “gekom het by … Jesus, die Middelaar van die Nuwe Testament, en die bloed van die besprenkeling wat van beter dinge praat as Abel!” Waarvan het die bloed van Abel gepraat? En waarvan sal die…

Genres:
Documentary / Instructional
Availability:
Afghanistan +more
1 video
Neil Olwagen - Die Wonder van Christus se Opstanding

from Kerugma Productions PRO on April 10, 2020

$1.95 - $4.95

Mense vier Jesus se opstanding uit die dood al vir jare, en tog is daar soveel wat bely dat Jesus opgestaan het uit die dood en nie weet waarom Sy Opstanding so noodsaaklik was vir die mensdom nie. Terselfdetyd lees menigte die getuienisse van die vier Evangelies en weet ook nie waarom die grafsteen…

Genres:
Documentary / Instructional
Availability:
Afghanistan +more
1 video
Neil Olwagen - Dié Pad van Geregtigheid - Christus Jesus!

from Kerugma Productions PRO on April 1, 2020

$1.95 - $4.95

Salomo het vir ons ‘n kosbare openbaring deur die wysheid van die Heilige Gees opgeteken. Al het hy dit lank voor die tyd van Jesus opgeteken, het sy tydgenote al uitgesien na dié Pad, dié Weg, dié Baan wat God aan ons bekend gemaak het. Hierdie openbaring maak aan ons juis…

Genres:
Documentary / Instructional
Availability:
Afghanistan +more
1 video
Neil Olwagen - God se Geheim is Uit!

from Kerugma Productions PRO on April 24, 2020

$1.95 - $5.95

God het ‘n geheim gehad. Trouens, volgens die getuienis van die Bybel was die geheim van God van alle eeue af verborge, en God het dit op die regte tyd geopenbaar. Die vraag is, wou God hê ons moet weet wat die geheim was na die openbaarmaking? Wat as die inhoud van dié geheim juis…

Genres:
Documentary / Instructional
Availability:
Afghanistan +more
1 video
Neil Olwagen - Het ek Christus se Gesindheid?

from Kerugma Productions PRO on April 16, 2020

$1.95 - $4.95

Dit is opmerklik hoe vinnig baie mense se gesindhede oor hul hede en toekoms verander het as gevolg van Covid-19. Individue, families en gemeenskappe, lande en kontinente wonder of dinge ooit weer "normaal" kan wees. Meeste mense was onkant betrap. Iets soortgelyks het destyds in Filippi gebeur.…

Genres:
Documentary
Availability:
Afghanistan +more
1 video
Neil Olwagen - Jesus Openbaar die Vader

from Kerugma Productions PRO on October 25, 2019

$1.95 - $4.95

Soveel mense is bekend met die woorde van Jesus aan die Vader in die tuin van Getsémané oomblikke voor Sy inhegtenisname: "Vader, as U tog maar hierdie beker van My wil wegneem! Laat nogtans nie My wil nie, maar U wil geskied." Maar Jesus het egter ook gebid en vir die Vader gesê…

Genres:
Documentary / Instructional
Availability:
Afghanistan +more
1 video